Richard Walsh (gebore 8 Desember 1952) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bellman and True (1987) en in die televisiereekse London's Burning (1988) en Midsomer Murders (1997).
Filmografie Rolprente 1987: Bellman and True
Televisiereekse 1988: London's Burning 1997: Midsomer Murders
Televisierolprente 1993: Noel's Christmas Presents
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu