Leon Vitali (26 Julie 1948-19 Augustus 2022) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Barry Lyndon (1975), The Shining (1980), Full Metal Jacket (1987), en Eyes Wide Shut (1999).

Filmografie Rolprente 1975: Barry Lyndon 1977: Terror of Frankenstein 1980: The Shining 1986: Shooting 'Full Metal Jacket''' 1987: Full Metal Jacket 1999: Eyes Wide Shut 2014: Kubrick Remembered 2015: Director's Commentary: Terror of Frankenstein 2017: Filmworker Televisiereekse 1971: The Fenn Street Gang 1971: Long Voyage Out of War Televisierolprente 1985: Den tragiska historien om Hamlet - Prins av Danmark Video's 2013: Secrets of 'The Shining': Live from the First Annual Stanley Film Festival''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022