Chiké Okonkwo (gebore 18 Maart 1982) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Birth of a Nation (2016) en Burning Sands (2017), en in die televisiereeks Being Mary Jane (2013).

Filmografie Rolprente 2016: The Birth of a Nation 2017: Burning Sands 2018: Genesis

Televisiereekse 2010: Katie & Alex: For Better for Worse 2013: Being Mary Jane

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu