Gary Oliver is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bitter Harvest (2017) en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en New Blood (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Bitter Harvest
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2016: New Blood
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1966