Paul Opacic (gebore 14 Februarie 1966) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Sam Saturday (1992), Bad Girls (1999), Waterloo Road (2006), en The Chase (2006).

Filmografie Televisiereekse 1992: Sam Saturday 1999: Bad Girls 2005: Totally Frank 2006: Waterloo Road 2006: The Chase

Video's 1993: Mr Bean: Blind Date

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1960's