DeObia Oparei (gebore 7 Desember 1971) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Independence Day: Resurgence (2016) en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2005: Doom 2013: Tula: The Revolt 2016: Independence Day: Resurgence 2019: Dumbo

Televisiereekse 1990: Blood Rights 2011: Game of Thrones

Video's 2005: 7 Seconds

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge