John Oliver (gebore 23 April 1977) is 'n Engelse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Love Guru (2008), The Smurfs (2011), en The Smurfs 2 (2013), en in die televisiereeks Last Week Tonight with John Oliver (2014).

Filmografie Rolprente 2008: The Love Guru 2011: The Smurfs 2013: The Smurfs 2 Vice

Televisiereekse 1996: The Daily Show 2003: Gash 2005: The Comic Side of 7 Days 2010: New York Stand-Up Show 2011: Billy on the Street with Billy Eichner 2012: 7 Minutes in Heaven 2014: Last Week Tonight with John Oliver 2015: The Late Show with Stephen Colbert

Televisierolprente 1997: Backstage... at the Cambridge Footlights 2017: Stand Up on Guard for Thee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu