Tom Oliver (gebore 12 Junie 1938) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Number 96 (1972), King's Men (1975), Holiday Island (1981), en Neighbours (1985).
Filmografie Rolprente 1967: Is Anybody Doing Anything About It? 1987: The Right Hand Man
Televisiereekse 1967: Contrabandits 1969: Riptide 1972: Number 96 1975: King's Men 1977: The Dick Emery Show in Australia 1978: The Truckies 1981: Holiday Island 1984: The Explorers 1985: Neighbours
Televisierolprente 1966: Point of Departure 1978: Because He's My Friend 1984: High Country 2008: 'Neighbours' on Five
Video's 2006: Number 96... The Final Years
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu