Tom Davis is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Free Fire (2016) en Paddington 2 (2017), en in die televisiereekse Murder in Successville (2015) en Action Team (2018).
Filmografie Rolprente 2014: Top Dog 2014: The Guvnors 2016: Free Fire 2016: Prevenge 2017: Paddington 2 Massive Dymock Watson: Nazi Smasher
Televisiereekse 2008: Bizarre E.R. 2010: The Morgana Show 2012: Very Important People 2012: Lemon La Vida Loca 2013: Common Ground 2013: Plebs 2015: Murder in Successville 2015: Cockroaches 2015: Safeword 2016: Going Forward 2016: Harry Hill's Tea Time 2017: Sticky 2018: Action Team 2018: Judge Romesh
Televisierolprente 2012: Very Important People 2012: Alan Partridge on Open Books with Martin Bryce 2017: The Great Xmas Rant
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979