Sope Dirisu (gebore 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Huntsman: Winter's War (2016) en Sand Castle (2017), en in die televisiereeks Humans (2015).
Filmografie Rolprente 2016: The Huntsman: Winter's War 2017: Sand Castle
Televisiereekse 2015: Humans
Video's 2016: Winter's Vistas: The Making of The Huntsman: Winter's War
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu