Franz Drameh (gebore 5 Januarie 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Attack the Block (2011), Now Is Good (2012), en Edge of Tomorrow (2014), en in die televisiereeks Legends of Tomorrow (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Attack the Block 2012: Now Is Good 2014: Edge of Tomorrow 2015: Legacy

Televisiereekse 2008: Parents of the Band 2012: Some Girls 2016: Legends of Tomorrow

Televisierolprente 2012: My Murder 2016: DC's Legends of Tomorrow: Their Time Is Now 2017: Vixen: The Movie

Video's 2014: A World on the 'Edge of Tomorrow''' 2016: Superhero Fight Club 2.0''

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense