Alex Esmail (gebore 18 Julie 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Attack the Block (2011), Payback Season (2012), en Northern Soul (2014), en in die televisiereeks Switch (2012).
Filmografie Rolprente 2011: Attack the Block 2012: Payback Season 2013: Essex Boys Retribution 2014: Northern Soul 2017: Greener
Televisiereekse 2012: Switch 2019: The No Hopers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu