Shaun Evans (gebore 6 Maart 1980) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Being Julia (2004), Cashback (2006), en Boy A (2007), en in die televisiereeks Endeavour (2012).

Filmografie Rolprente 2003: The Boys & Girl from County Clare 2004: Being Julia 2006: Cashback 2006: Gone 2007: Boy A 2009: Princess Kaiulani 2011: Wreckers 2014: War Book

Televisiereekse 2012: Endeavour

Televisierolprente 2010: Come Rain Come Shine 2015: The Scandalous Lady W

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu