Chris Gauthier (gebore 27 Januarie 1976- 23 Februarie 2024) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 40 Days and 40 Nights (2002), Freddy vs. Jason (2003), en Watchmen (2009).

Filmografie Rolprente 2002: 40 Days and 40 Nights 2003: Freddy vs. Jason 2003: Betraying Reason 2006: The Foursome 2009: Watchmen Mark and Steve vs the Woods

Televisiereekse 2006: Eureka 2011: Health Nutz

Televisierolprente 2009: Health Nutz 2013: Profile for Murder 2015: Mark & Russell's Wild Ride 2016: Christmas Cookies 2018: Dumbbells 2018: Climax, SK

Video's 2009: Casting 'Harper's Island'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu