Rod Glenn is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Assassin (2017), The Hippopotamus (2017), The More You Ignore Me (2018), en Monster.
Filmografie Rolprente 2012: The Bad Samaritan Must Die! 2015: The Dark Ages 2017: American Assassin 2017: The Hippopotamus 2017: Lankin 2018: The More You Ignore Me Monster Slaughterville
Televisiereekse 2015: The Exorcist Chronicles
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense