David Gyasi (gebore 2 Januarie 1980) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cloud Atlas (2012), The Dark Knight Rises (2012), Interstellar (2014), en Annihilation (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Cloud Atlas 2012: The Dark Knight Rises 2014: Interstellar 2014: Panic 2018: Annihilation
Televisiereekse 2003: Goal 2016: Containment
Televisierolprente 2013: The Whale 2014: Interstellar: Nolan's Odyssey
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu