Ben Hardy (gebore 2 Januarie 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men: Apocalypse (2016), Mary Shelley (2017), Only the Brave (2017), en Bohemian Rhapsody (2018).
Filmografie Rolprente 2016: X-Men: Apocalypse 2017: Mary Shelley 2017: Only the Brave 2018: Bohemian Rhapsody
Televisierolprente 2016: Bobby Beale: The Story So Far
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense