Isaac Hempstead Wright (gebore 9 April 1999) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Awakening (2011), Closed Circuit (2013), en The Boxtrolls (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2011: The Awakening 2013: Closed Circuit 2014: The Boxtrolls
Televisiereekse 2011: Game of Thrones
Video's 2011: Game of Thrones: Inside the Night's Watch 2012: The Awakening: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu