Jeffrey Holland (gebore 17 Julie 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Are You Being Served? (1972), Hi-de-Hi! (1980), You Rang, M'Lord? (1988), en Oh Doctor Beeching! (1995).

Filmografie Televisiereekse 1972: Are You Being Served? 1980: Hi-de-Hi! 1980: Madhouse 1987: The Les Dennis Laughter Show 1988: You Rang, M'Lord? 1993: The Main Event 1995: Oh Doctor Beeching!

Video's 2013: ME1 TV Talks To... Jeffrey Holland 2013: ME1 TV... Danny La Rue tribute

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu