Thomas Howes (gebore November 1985) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Anna Karenina (2012) en in die televisiereekse Murdoch Mysteries (2008) en Downton Abbey (2010).

Filmografie Rolprente 2007: Free Spirits 2012: Anna Karenina

Televisiereekse 2008: Murdoch Mysteries 2010: Downton Abbey Gentleman Jack

Televisierolprente 2011: Downton Abbey: Behind the Drama

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse komponiste Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu