Daniel Huttlestone (gebore 17 September 1999) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Les Misérables (2012), Into the Woods (2014), The Lost City of Z (2016), en London Town (2016).

Filmografie Rolprente 2012: Les Misérables 2014: Into the Woods 2016: The Lost City of Z 2016: London Town

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu