Max Irons (gebore 17 Oktober 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dorian Gray (2009), Red Riding Hood (2011), The Host (2013), en Woman in Gold (2015).

Filmografie Rolprente 2009: Dorian Gray 2011: Red Riding Hood 2013: The Host 2014: The Riot Club 2015: Woman in Gold 2017: Crooked House 2017: Bitter Harvest 2017: The Wife

Televisiereekse 2018: Condor

Televisierolprente 2012: Words of Captain Scott

Video's 2011: Red Riding Hood: Red's Men 2015: The Making of Woman in Gold

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu