Bradley James (gebore 11 Oktober 1983) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Underworld: Blood Wars (2016) en in die televisiereekse Merlin (2008), iZombie (2015), en Medici: Masters of Florence (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Underworld: Blood Wars
Televisiereekse 2008: Merlin 2009: Merlin: Secrets & Magic 2014: Drinking with the Stars 2015: iZombie 2016: Medici: Masters of Florence 2016: Damien 2017: Bounty Hunters 2018: Medici: The Magnificent
Televisierolprente 2008: Dis/Connected 2009: The Real Merlin & Arthur
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's