David Janson (gebore 30 Maart 1950) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Hard Day's Night (1964) en in die televisiereekse The Newcomers (1965) en Keeping Up Appearances (1990).
Filmografie Rolprente 1964: A Hard Day's Night
Televisiereekse 1965: The Newcomers 1975: Get Some In! 1978: Star Games 1980: Grundy 1982: Don't Rock the Boat 1986: T-Bag Strikes Again 1990: Keeping Up Appearances
Televisierolprente 2000: Who's Aping Who? Bringing Up Baby 2000: Who's Aping Who? Hearts and Minds 2000: Who's Aping Who? Social Climbing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu