Dave Johns (gebore 1955) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I, Daniel Blake (2016), Trautmann (2018), Fisherman's Friends (2018), en Two Graves (2018).
Filmografie Rolprente 2016: I, Daniel Blake 2018: Trautmann 2018: Fisherman's Friends 2018: Two Graves 2018: Ravers
Televisiereekse 1997: Comedy Store 2021: Alma's Not Normal
Televisierolprente 2002: Brain Candy
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1956