Leeon Jones (gebore 12 Mei 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Attack the Block (2011).
Filmografie Rolprente 2011: Attack the Block
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu