Ivan Kaye (gebore 1 Julie 1961) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Layer Cake (2004), Assassination Games (2011), en Dark Shadows (2012), en in die televisiereeks Vikings (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Layer Cake 2011: Assassination Games 2012: Dark Shadows
Televisiereekse 1992: Sam Saturday 1995: Faith in the Future 1998: Microsoap 2003: The Eustace Bros. 2005: The Green Green Grass 2013: Vikings 2015: Undercover 2015: The Coroner
Televisierolprente 2003: Inside the Mind of Paul Gascoigne
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu