Charles Keating (22 Oktober 1941 – 9 Augustus 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Awakenings (1990), The Bodyguard (1992), en The Thomas Crown Affair (1999), en in die televisiereeks Another World (1964).
Filmografie Rolprente 1990: Awakenings 1992: The Bodyguard 1999: The Thomas Crown Affair
Televisiereekse 1964: Another World 1976: Life and Death of Penelope 1992: Going to Extremes
Televisierolprente 1975: A Dream of Living 1978: Thank You, Comrades 1984: A Talent for Murder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu