Lindsay Kemp (3 Mei 1938 – 24 Augustus 2018) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wicker Man (1973) en Velvet Goldmine (1998).

Filmografie Rolprente 1972: Savage Messiah 1973: The Wicker Man 1987: Cartoline italiane 1998: Velvet Goldmine

Televisiereekse 1974: London Bridge

Televisierolprente 1985: A Midsummer Night's Dream 2000: Corpi, il '900 scolpito

Video's 2013: Worshipping 'The Wicker Man''' 2013: The Music of 'The Wicker Man'''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu