Andrew Knott (gebore 22 November 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret Garden (1993), The History Boys (2006), en The Lady in the Van (2015), en in die televisiereeks Life on Mars (2006).
Filmografie Rolprente 1993: The Secret Garden 2006: The History Boys 2008: The Sickhouse 2010: Ollie Kepler's Expanding Purple World 2010: In Our Name 2015: The Lady in the Van
Televisiereekse 1997: Where the Heart Is 2006: Life on Mars 2008: Spooks: Code 9
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu