Rob Knox (21 Augustus 1989 – 24 Mei 2008) was 'n Engelse akteur. Hy is voor 'n kroeg in Londen doodgeskiet terwyl hy sy broer beskerm het teen twee geweldenaars. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Arthur (2004) en Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), en in die televisiereekse Trust Me, I'm a Teenager (2003) en After You've Gone (2007).

Filmografie Rolprente 2004: King Arthur 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince

Televisiereekse 2003: Trust Me, I'm a Teenager 2007: After You've Gone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu