James Lance (gebore 29 September 1974) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marie Antoinette (2006), Bronson (2008), en Northern Soul (2014).
Filmografie Rolprente 2001: Late Night Shopping 2001: Subterrain 2006: Marie Antoinette 2008: Bronson 2009: Mr. Right 2014: Northern Soul 2015: Estranged The Devil Went Down to Islington
Televisiereekse 1993: Conjugal Rites 1997: I'm Alan Partridge 1999: Smack the Pony 2002: The Book Group 2002: Rescue Me 2003: Absolute Power 2004: Top Buzzer 2005: Sensitive Skin 2007: Katy Brand's Big Ass Show 2008: Moving Wallpaper 2008: No Heroics 2014: Siblings
Televisierolprente 2007: Biffovision
Video's 1993: It's Your Choice: Interviewee Preparation 2014: Behind the Scenes: Legendary 3D
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu