George Layton (gebore 2 Maart 1943) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Doctor at Large (1971), Doctor in Charge (1972), Robin's Nest (1977), en Doctor at the Top (1991).

Filmografie Rolprente 1977: Stand Up, Virgin Soldiers 2010: Trout Fishing Afghanistan ll

Televisiereekse 1955: Tell the Truth 1965: United! 1967: Look and Read 1969: Doctor in the House 1971: Doctor at Large 1972: Doctor in Charge 1973: That's Life! 1975: My Brother's Keeper 1975: Comedy Premiere 1977: Robin's Nest 1981: Pigeon Street 1985: Cross Wits 1989: Josie Smith 1991: Doctor at the Top 1991: Joshua Jones 1999: Sunburn 2008: Comedy Classics

Televisierolprente 1985: Twee handen op een buik 2005: 'Fawlty Towers' @ 30

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu