Dimitri Leonidas (gebore 14 November 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Centurion (2010) en The Monuments Men (2014), en in die televisiereekse Doctor Who (2005) en Riviera (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Tormented 2010: Centurion 2012: Animals 2014: The Monuments Men 2014: Rosewater
Televisiereekse 2005: Doctor Who 2012: Sinbad 2017: Riviera 2019: Riviera
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu