Damian Lewis (gebore 11 Februarie 1971) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dreamcatcher (2003) en Keane (2004), en in die televisiereeks Homeland (2011). Hy was getroud met die aktrise Helen McCrory.

Filmografie Rolprente 2003: Dreamcatcher 2004: Keane 2004: Brides 2006: The Situation 2007: The Baker 2008: The Escapist 2011: Will 2012: Dick Winters: Hang Tough 2013: Romeo & Juliet 2014: The Silent Storm 2015: Queen of the Desert 2019: Once Upon a Time in Hollywood Run This Town

Televisiereekse 2000: Life Force 2000: Hearts and Bones 2007: Life 2011: Homeland 2016: Billions

Televisierolprente 2002: Jeffrey Archer: The Truth 2003: Posh & Becks' Big Impression: Behind the Scenes & Extra Bits 2005: Friends & Crocodiles 2013: Les Coulisses des Golden Globes 2018: Prince Harry's Story: Four Royal Weddings

Video's 2016: The Making of Our Kind of Traitor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense