Henry Lloyd-Hughes (gebore 1 Augustus 1986) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Madame Bovary (2014) en in die televisiereekse The Inbetweeners (2008) en Indian Summers (2015).
Filmografie Rolprente 2007: Unrelated 2011: Dimensions 2014: Madame Bovary 2025: The Thursday Murder Club
Televisiereekse 2008: The Inbetweeners 2008: 3 Minute Wonder: Bright New Wonders 2010: Olivia Lee: Dirty, Sexy, Funny 2015: Indian Summers
Televisierolprente 2010: Miliband of Brothers
Video's 2011: Acting = Intensity + Rebellion
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense