Simon Ludders is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse I'm Alan Partridge (1997), Young Dracula (2006), en Broadchurch (2013).
Filmografie Televisiereekse 1997: I'm Alan Partridge 1999: Lucky Bag 2006: Young Dracula 2009: Scoop 2009: Gigglebiz 2011: Becoming Human 2013: Broadchurch
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu