Richard Lumsden (gebore 24 Junie 1965) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sense and Sensibility (1995), The Avengers (1998), en Darkest Hour (2017), en in die televisiereeks Sugar Rush (2005).

Filmografie Rolprente 1995: Sense and Sensibility 1998: The Avengers 2009: Morris: A Life with Bells On 2014: Downhill 2017: Darkest Hour

Televisiereekse 1988: First of the Summer Wine 1995: Coogan's Run 1995: Is It Legal? 2002: All About Me 2002: The House That Jack Built 2005: Sugar Rush 2006: Body Image 2009: Life of Riley 2010: Summer in Transylvania

Televisierolprente 2001: Sleepwalkers Who Kill 2005: Julian Fellowes Investigates: A Most Mysterious Murder - The Case of the Croydon Poisonings 2015: The Definitive History of Star Wars

Video's 1995: Chris Barrie's Motoring Wheel Nuts

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Engelse komponiste Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu