Clive Mantle (gebore 3 Junie 1957) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Orchard End Murder (1981) en Alien³ (1992), en in die televisiereekse The Vicar of Dibley (1994) en Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 1981: The Orchard End Murder 1992: Alien³

Televisiereekse 1984: Robin Hood 1987: Hello Mum 1991: Liquid Television 1992: WYSIWYG 1993: The Good Sex Guide 1994: The Vicar of Dibley 1997: Bloomin' Marvellous 2010: White Van Man 2011: Game of Thrones

Televisierolprente 1987: The Nihilist's Double Vision 2009: Into the Storm Jack the Ripper: Reality and Myth

Video's 2010: Geraldine's Romance with Simon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu