Joseph Mawle (gebore 21 Maart 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent In the Heart of the Sea (2015) en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Ripper Street (2012).

Filmografie Rolprente 2012: Shell 2013: Half of a Yellow Sun 2015: In the Heart of the Sea 2015: The Hallow 2018: Gareth Jones

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2012: Ripper Street

Televisierolprente 2006: Soundproof 2009: Freefall 2012: Words of the Titanic

Video's 2016: Ron Howard: Captain's Log 2016: The Hard Life of a Whaler

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu