Harry McEntire (gebore 19 April 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Episodes (2011) en The Last Kingdom (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Unconditional Love
Televisiereekse 2009: Po5t 2011: Episodes 2012: Prisoners Wives 2015: The Last Kingdom
Televisierolprente 2008: Clay
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu