Adrian McLoughlin (gebore 1947) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Death of Stalin (2017) en in die televisiereekse The Bill (1984), Sold (2007), en Kingdom (2007).

Filmografie Rolprente 1987: Hotel London 2017: The Death of Stalin

Televisiereekse 1984: The Bill 2007: Sold 2007: Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu