Giles Matthey (gebore 11 November 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jobs (2013) en in die televisiereekse NCIS (2003) en True Blood (2008).

Filmografie Rolprente 2013: Jobs 2013: Hunter Ambition

Televisiereekse 2003: NCIS 2008: True Blood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu