Sean Lock (22 April 1963 – 16 Augustus 2021) was 'n Engelse komediant, en akteur. Lock het gereeld op die verhoog, televisie en radio verskyn. Sy roetines was dikwels surrealisties en word in 'n droë humor styl aangebied. Hy het ook materiaal vir Bill Bailey, Lee Evans, en Mark Lamarr geskryf. Hy was as die 55ste-grootste stand-up komediant op Channel 4 se 100 Greatest Stand-Ups in 2007 en weer in 2010 in 19de plek gestem.

Filmografie Rolprente 2001: This Filthy Earth 2017: Sean Lock: Keep It Light - Live

Televisiereekse 1995: The World of Lee Evans 1997: The Comedy Network 1999: Mark Lamarr Leaving the 20th Century 2002: 15 Storeys High 2003: QI 2004: Jack Dee Live at the Apollo 2005: Ideal 2005: 29 Minutes of Fame 2005: 8 Out of 10 Cats 2006: TV Heaven, Telly Hell 2008: Argumental 2009: Michael McIntyre's Comedy Roadshow 2011: Comic's Choice 2012: 8 Out of 10 Cats Does Countdown

Televisierolprente 1993: Newman and Baddiel on the Road to Wembley 2006: World Cup Goals Galore 2008: The Great British Sunday 2008: TV's Believe It or Not

Video's 1997: Harry Hill: Man Alive 2008: Sean Lock: Live! 2010: Sean Lock: Lockipedia Live 2013: Sean Lock: Purple Van Man

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021