Lewis Lempereur-Palmer is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Tell (2005) en The Disappeared (2008).

Filmografie Rolprente 2005: Don't Tell 2008: The Disappeared

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1996