Rahul Kohli (gebore 13 November 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gangsters Gamblers Geezers (2016) en Happy Anniversary (2018), en in die televisiereekse iZombie (2015) en Supergirl (2015).

Filmografie Rolprente 2016: Gangsters Gamblers Geezers 2018: Happy Anniversary Trigger

Televisiereekse 2008: My Holiday Hostage Hell 2015: iZombie 2015: Supergirl 2021: Midnight Mass

Televisierolprente A Wild Endeavour

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense