Tommy Knight (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Stitches (2012) en in die televisiereekse Doctor Who (2005), The Sarah Jane Adventures (2007), en Victoria (2016).

Filmografie Rolprente 2012: Stitches 2019: Last Village on the Right

Televisiereekse 2001: TV to Go 2005: Doctor Who 2006: TMi 2007: The Sarah Jane Adventures 2009: Myths 2010: SJA: Alien Files 2015: Glue Online 2016: Victoria

Televisierolprente 2009: The Sarah Jane Adventures Comic Relief Special 2012: The Destinations of Doctor Who

Video's 2017: The Attic: Sarah Jane Adventures 10th Anniversary Reunion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu