Will Kemp (gebore 29 Junie 1977) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Step Up 2: The Streets (2008) en in die televisiereekse Reign (2013) en Girlfriends' Guide to Divorce (2014).

Filmografie Rolprente 2007: Miguel and William 2008: Step Up 2: The Streets 2016: The Midnight Man 2016: The Secrets of Emily Blair 2017: Slumber Modern English

Televisiereekse 2013: Reign 2014: Girlfriends' Guide to Divorce

Televisierolprente 2001: The Car Man 2004: Van Helsing: The Man and the Monsters 2004: The World of Van Helsing 2006: Pinocchio 2006: Ballet Hell 2010: The Soldier's Tale 2011: Peter and the Wolf 2013: Non-Stop 2013: Kristin's Christmas Past 2018: Royal Matchmaker

Video's 2015: The Scorpion King 4: Quest for Power 2015: The Making of Scorpion King 4: Quest for Power Dvd-extra

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense