Robert Kazinsky (gebore 18 November 1983) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pacific Rim (2013), Hot Pursuit (2015), en Warcraft (2016), en in die televisiereeks EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente 2013: Pacific Rim 2013: Siren 2015: Hot Pursuit 2016: Warcraft 2018: For Love or Money The Death List

Televisiereekse 1985: EastEnders 2008: Yogscast 2016: Second Chance

Video's 2013: Mega Sized Sets 2013: Shatterdome Ranger Roll Call

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse Jode Kategorie:Geboortes in 1983