Daniel Kaluuya (gebore 24 Februarie 1989) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Johnny English Reborn (2011), Sicario (2015), Get Out (2017), en Black Panther (2018).
Filmografie Rolprente 2011: Johnny English Reborn 2015: Sicario 2017: Get Out 2018: Black Panther The Kitchen Queen & Slim
Televisiereekse 2008: Delta Forever 2009: Psychoville 2009: FM 2010: Bellamy's People 2011: Black Mirror
Televisierolprente 2008: The Jason Lewis Experience 2011: Random
Video's 2017: Allison's Edge 2017: Q&A Discussion with Writer/Director Jordan Peele and the Cast of 'Get Out''' 2017: Unveiling the Horror of 'Get Out'''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu